"Daar was altyd ’n rede hoekom ek iets gedoen het"

0
470

In het verlengde van het vorige blog over de overdreven benadrukking van de PSR, hier een persoonlijk stukje van ene Willem Bakkes in het Zuid-Afrikaans met een meer praktische toepassing van de stelregel van Spinoza. Daaruit één alinea:

"Die dag toe ek besef het dat daar geen vaste verband is tussen 'n siekte en God nie, het daar 'n groot las van my skouers afgeval.  Dood het altyd 'n oorsaak, maar daardie oorsaak is nie noodwendig God nie.  Ek glo in voorbeskikking in die sin van die Hollandse filosoof Benedictus Spinoza dit bedoel.  Daar was altyd 'n rede hoekom ek iets gedoen het.  As ek nie geleer het vir my eksamen nie en slegte punte gekry het, dan was daar 'n rede.  Jare later kan ek nie meer die rede onthou nie, maar dit help veel om net die punt te onthou en myself dan daarvoor te blameer.  Al wat ek hoef te onthou vandag is dat daar 'n rede was vir my blapse en suksesse.  In daardie wete kan ek berus, en hoef ek nie weer oor my lewe te gaan en byvoorbeeld 'n vraag te vra soos: "Hoekom was ek nie al op 20 jarige leeftyd uit die kas nie?"  Daar was 'n rede en alhoewel ek nie meer kan onthou wat die redes was nie, berus ek daarin dat my lewe geloop het soos dit nou daar uitsien."
[Zie het hele stukje: Gay oog: Daar is altyd 'n rede]